{"product_id":"gunsteling-bybelverse-clr172","title":"Gunsteling bybelverse","description":"\u003cp\u003eInspireer meisies om God se Woord in hulle harte vas te lê deur 40 Skrifbeloftes in te kleur!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie 40 volblad-illustrasies in \u003cb\u003e\u003ci\u003eMy gunsteling Bybelverse Inkleurboek vir dogters\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e stel dogters tussen die ouderdomme van 5 en 8 bekend aan die kosbaarste beloftes wat God vir sy kinders het. Die inkleurboek bevat ook 10 bladsye met boekmerke, kaartjies en geskenketikette wat ingekleur en uitgeknip kan word – perfek om iemand se dag op te kikker.\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eBekende Bybelverse sal 5- tot 8-jarige dogters bekendstel aan van God se kosbaarste beloftes vir sy kinders.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e40 volblad-illustrasies.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e10 bladsye met boekmerke, kaartjies en geskenk-etikette om in te kleur.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eDik hoëkwaliteit-papier sodat enige medium gebruik kan word.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eGeperforeerde bladsye, net aan een kant gedruk, wat maklik uitgeskeur kan word.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel My Favorite Bible Verses Coloring for Girls.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e","brand":"Christian Art","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":67813456216278,"sku":"CLR172","price":129.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0823\/7069\/1286\/files\/9780638009460_back.webp?v=1793269855","url":"https:\/\/www.spruitbaby.co.za\/products\/gunsteling-bybelverse-clr172","provider":"Spruit Baby","version":"1.0","type":"link"}